Bergrivier Jazz is weer terug.
Die geleentheid het kunstenaars soos Emo Adams, Karin Kortjie, Richard Ceaser, Steyn Fourie en soveel meer op die verhoog.
Dit vind by die Laaiplek-hotel om 16:00 plaas.
Kaartjies kos R150.
Om te bespreek besoek www.weskustickets.co.za of kontak Steyn op 083 558 4947.



