Is jy ‘n jong entrepreneur onder 30 wat die sprong gewaag het en jou eie onderneming begin het? Ons soek dinamiese, inspirerende stories van mense soos jy wat besig is om ‘n indruk te maak. Kry die erkenning wat jy verdien – ons gee jou ‘n platform om jou storie te vertel. Kontak ons vandag nog by 082 576 0453 of stuur e-pos na weslander@novusmedia.co.za en laat ons jou storie vertel.

Uitnodiging

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article