Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Competitions
-
(Gesluit | Closed) Wen Fynbosskoukaartjies met kind se sê-goed
Inskrywings vir die kompetisie om vier toegangskaartjies vir vanjaar se Hopefield- Fynbosskou van 28-31 Augustus te wen, het begin instroom. Het jy ‘n bekkige kind in gr.1 tot 3 en […]
-
(Gesluit | Closed) Kleinspan kan wen met bekkigheid
Die bekkigste kind van gr.1-3 in die Saldanhabaai- en Bergrivier- munisipale gebiede kan vier toegangskaartjies vir vanjaar se Fynbosskou in Hopefield (van 28-31 Augustus) wen. Die kind moet in ‘n […]
-
(Gesluit!)Wen die nuutste Madelein Rust-boek
Een gelukkig Weslander-leser kan ‘n kopie van Madelein Rust se nuwe boek, Drie moorde in die Baai, wen. Die boek handel oor Bianca Fabricious, ‘n hygromanskrywer en nuwe eienaar van […]
-
(Closed) WIN! Luxurious Nuxe pamper hampers up for grabs
Ready to treat yourself to some well-deserved pampering? We’re giving away 4 incredible hampers filled with luxurious Nuxe Huile Prodigieuse products that will leave you feeling absolutely divine!
-
(Gesluit | Closed) Wen Pick n Pay -koopbewyse of hotelverblyf vir twee
Wen een van vyf Pick n Pay-koopbewyse óf luukse verblyf vir twee nagte vir twee mense by die Boardwalk Hotel in Gqeberha (Port Elizabeth).
-
(Gesluit | Closed) Kinderpret op ys
Weslander-lesers kan kaartjies en kitskos-koepons vir wintervertonings en ysskaatsbaan wen.
-
(Gesluit | Closed) Wen twee kaartjies na opera in die Kaap – Donderdag 26 Junie
Wen twee kaartjies na Il Trovatore in Kaapstad; bring gunstelingberig na Weslander se kantoor voor 24 Junie.
Do you want to hear about future competitions?
Subscribe to Our Newsletter to receive updates on upcoming competitions and never miss out on the chance to win.







