(Gesluit | Closed) Boek gewen, maar skryf steeds oor die vrou in jóú lewe sodat sy kan wen

Jolene Luus met haar boekprys. Foto: Madelie van Tonder

(Gesluit | Closed) Boek gewen, maar skryf steeds oor die vrou in jóú lewe sodat sy kan wen


Die wenner van ‘n kopie van Madelein Rust se jongste roman, Drie moorde in die Baai, is die Weslander-leser Jolene Luus van Velddrif.

Baie geluk, Jolene!

Die stukkie wat sy oor haar besondere vriendin geskryf het, gaan nou outomaties deur na Weslander se Vrouemaand-kompetisie.

Spring nou in om ook ‘n shoutout aan ‘n uitsonderlike vrou in jou lewe te stuur, want dan staan sy ‘n kans om aan die einde van Vrouemaand ‘n lekker prys te wen.

Skryf só in

Klik hier, en vul die elektroniese vorm in – met jou stukkie oor ‘n uitsonderlike vrou in jóú lewe – en druk die Submit-knoppie.

Die kompetisie sluit Dinsdag 26 Augustus om 12:00.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article