Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Competitions
-
Skryf in vir spelfees, laat woorde wêrelde open
Dit is die grootste spelfees in Suid-Afrika en word nasionaal aangebied. Skole en leerders kan in die afdelings deelneem: Afrikaans: graad 1-10, Engels: graad 4-9, isiXhosa: graad 5-8.
-
Wen 2 kaartjies vir Paige-konsert
Een gelukkige wenner geniet die kans om twee kaartjies vir die vertoning te wen.
-
Enter S.T.I.R. Weskus with your video to win big
Weskus S.T.I.R. is a cooking competition for all high school learners. Were you born between 2007 and 2011 and love making food? Entries are now open. Show us your love […]
-
Jeug leer oor geslagsgeweld
Volgens die BM raak hierdie probleme gemeenskappe dikwels stilweg omdat hulle gereeld ongemerk verbygaan en in baie gevalle nie aangemeld word nie.
-
Nomineer jou gunsteling vis-en-tjips-restaurant óf -wegneemeteplek só
Om vanjaar Weslander se Vis-en-tjipskoning vir ‘n restaurant en ‘n wegneemeteplek te kies, moet lesers ons help om ‘n kortlys saam te stel. Benoem jóú gunsteling-restaurant of wegneemeteplek in die […]
Do you want to hear about future competitions?
Subscribe to Our Newsletter to receive updates on upcoming competitions and never miss out on the chance to win.








