Community

  • DIEREWELSYN | Noodhulp vir diere werk só

    DIEREWELSYN | Noodhulp vir diere werk só

    In baie huise is dit nie altyd moontlik om dadelik by ‘n veearts uit te kom nie, maar basiese noodhulpkennis kan ‘n troeteldier se lewe red totdat professionele hulp beskikbaar is.

    |

  • Jong dansers bou kultuur

    Jong dansers bou kultuur

    “Weskusskool wou ‘n platform skep waar elke leerder, ongeag hul agtergrond of hindernisse, die geleentheid kry om te groei, deel te wees van ‘n span en hul talente te ontdek,” verduidelik hulle.

    |

  • ‘Los ras, oordeel karakter’

    ‘Los ras, oordeel karakter’

    Die visie van die Reënboognasie was gegrond op die ideaal van ‘n nie-rassige samelewing waarin burgerskap, ­geleentheid en politieke deelname nie deur ras bepaal sou word nie.

    |

  • Skool bedank borg

    Skool bedank borg

    IPIC-winkelsentrum help bou Burgie-trots met skenking

    |

  • Munisipaliteit keer Trekoskraal aansoek

    Munisipaliteit keer Trekoskraal aansoek

    Volgens die uitspraakbrief aan belanghebbende partye het die Wes-Kaapse departement van landbou volgehoue beswaar teen die aansoek gemaak, wat die munisipaliteit se besluit beïnvloed het.

    |

  • School choices for on-time admissions now available

    School choices for on-time admissions now available

    The department stressed that parents should not panic if their child has not yet received an offer.

    |

  • RUBRIEK | Winterkinders is ons kinders

    RUBRIEK | Winterkinders is ons kinders

    Winter is vir my simbolies die seisoen waar geleent­heid is om na binne te kyk, innerlik sterk te word en te groei.

    |

  • Prysvergelyking vir Mei: Laagste pryse in Velddrif te kry

    Prysvergelyking vir Mei: Laagste pryse in Velddrif te kry

    Die data, wat van Januarie tot Mei vanjaar deur dr. Clive Coetzee en sy familie versamel is, toon dat ‘n standaardmandjie van 20 alledaagse artikels in Velddrif gemiddeld R974,47 kos – die laagste van die vyf dorpe wat ondersoek is.

    |

  • Kommer oor omstrede projekte by Hopefield

    Ons vra ook dat alle verwante dokumentasie, omgewingsimpakstudies, water­gebruiksaansoeke, openbare deelname- verslae en goedkeuringsprosesse maklik vir die publiek toeganklik gemaak word.

    |

  • Misdaad/Crime:  2 – 9 Junie

    Misdaad/Crime: 2 – 9 Junie

    Misdaad/Crime: 2 – 9 Junie

    |

Gift this article