Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Noodhulp-opleiding begin in Velddrif
Die opleiding volg te midde van ‘n beroep op die Wes-Kaapse departement van gesondheid vir beter ambulansdienste in Velddrif en omliggende gebiede.
-
-
Sakekern in nag geteiken
Volgens die polisie se analise van misdaadinligting het ses inbrake sedert Maandag 1 Junie in Saldanha se sentrale sakekern plaasgevind. Die voorvalle het hoofsaaklik tussen 22:00 en 04:00 in die nag plaasgevind, wanneer oortreders voordeel uit die stiller ure trek.
-
Huis Wittekruin hou veiling
Die wynveiling is ‘n belangrike geldinsamelingsgeleentheid vir Huis Wittekruin, wat reeds sedert 1973 ‘n tuiste aan bejaarde inwoners bied.
-
Praise for young scientists
The fair featured 104 research projects, presented by 146 learners from Grades 4 to 12, as well as TVET students from NC(V) Levels 2 to 4.
-
Kennis en ondersteuning tydens diabetesdag in Velddrif
Die Let’s Talk Diabetes geleentheid is deur Lurina Fourie van The Glucose Glitch gereël en is moontlik gemaak danksy die ondersteuning van Bergrivier Munisipaliteit se wyk 7 raadslid en plaaslike apteker, Johan Moolman, in samewerking met Laaiplek Spar Apteek en…
-
Nuwe verpleeghoof bring 41 jaar se ervaring na Huis Wittekruin
“Ek is nog nie 65 jaar oud nie en voel nog fiks en gesond. Toe ek die geleentheid kry om by Huis Wittekruin betrokke te raak, het ek dit aangegryp,” vertel sy.
-
Burg Boys bly staande
Vir die Burg Boys was dit nie net ‘n wedstryd van kardinale belang nie, maar ook ‘n kans om sake met hul bure reg te stel nadat hulle vroeër op die Saldanha Transnet-stadion in die doodsnikke verloor het, terwyl dit…
-
RUBRIEK | As jy aan ‘n vrou slaan, slaan jy teen ‘n rots
RUBRIEK | As jy aan ‘n vrou slaan, slaan jy teen ‘n rots










