Community

  • ‘Net twee katte kan bly’

    ‘Net twee katte kan bly’

    Diereliefhebbers het hul kommer uitgespreek oor die verwydering van ‘n “kolonie” katte by die Velddrif River Restaurant & Shipwreck Bar, ná ‘n berig op weslander.co.za.

    |

  • Youth explore their future

    Youth explore their future

    Mayor Ray van Rooy said creating opportunities for young people remains a key priority, as the youth are the future of Bergrivier.

    |

  • Jeugkamp beloof ’n naweek van groei, geloof en nuwe vriendskappe

    Jeugkamp beloof ’n naweek van groei, geloof en nuwe vriendskappe

    Mumtaz Limitless bied van 28 tot 30 Augustus 2026 ’n junior en tiener kamp by Dwarskersbos vakansie-oord aan. Die kamp word deur die Abundant Life-span gefasiliteer en dra die tema Lees, Glo, Word.

    |

  • LAC Half Marathon returns

    LAC Half Marathon returns

    For LAC the race represents community pride and resilience, while welcoming runners who have made the event part of the local running calendar.

    |

  • Noodhulp-opleiding begin in Velddrif

    Noodhulp-opleiding begin in Velddrif

    Die opleiding volg te midde van ‘n beroep op die Wes-Kaapse departement van gesondheid vir beter ambulansdienste in Velddrif en omliggende gebiede.

    |

  • Kry koerant by kantoor

    Kry koerant by kantoor

    Kry koerant by kantoor

    |

  • Sakekern in nag geteiken

    Sakekern in nag geteiken

    Volgens die polisie se analise van misdaadinligting het ses inbrake sedert Maandag 1 Junie in Saldanha se sentrale sakekern plaasgevind. Die voorvalle het hoofsaaklik tussen 22:00 en 04:00 in die nag plaasgevind, wanneer oortreders voordeel uit die stiller ure trek.

    |

  • Huis Wittekruin hou veiling

    Huis Wittekruin hou veiling

    Die wynveiling is ‘n belangrike geldinsamelingsgeleentheid vir Huis Wittekruin, wat reeds sedert 1973 ‘n tuiste aan bejaarde inwoners bied.

    |

  • Praise for young scientists

    Praise for young scientists

    The fair featured 104 research projects, presented by 146 learners from Grades 4 to 12, as well as TVET students from NC(V) Levels 2 to 4.

    |

  • Adri nou ‘n ouma met ‘n roeping

    Adri nou ‘n ouma met ‘n roeping

    Vir Adri Booyse van Vredenburg het haar skryfpad nie begin met die droom om ‘n skrywer te wees nie – dit het begin met ‘n eenvoudige vraag uit die mond van ‘n kleinkind: “Oumie, wie is God?”

    |

Gift this article