Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
‘Net twee katte kan bly’
Diereliefhebbers het hul kommer uitgespreek oor die verwydering van ‘n “kolonie” katte by die Velddrif River Restaurant & Shipwreck Bar, ná ‘n berig op weslander.co.za.
-
Youth explore their future
Mayor Ray van Rooy said creating opportunities for young people remains a key priority, as the youth are the future of Bergrivier.
-
Jeugkamp beloof ’n naweek van groei, geloof en nuwe vriendskappe
Mumtaz Limitless bied van 28 tot 30 Augustus 2026 ’n junior en tiener kamp by Dwarskersbos vakansie-oord aan. Die kamp word deur die Abundant Life-span gefasiliteer en dra die tema Lees, Glo, Word.
-
LAC Half Marathon returns
For LAC the race represents community pride and resilience, while welcoming runners who have made the event part of the local running calendar.
-
Noodhulp-opleiding begin in Velddrif
Die opleiding volg te midde van ‘n beroep op die Wes-Kaapse departement van gesondheid vir beter ambulansdienste in Velddrif en omliggende gebiede.
-
-
Sakekern in nag geteiken
Volgens die polisie se analise van misdaadinligting het ses inbrake sedert Maandag 1 Junie in Saldanha se sentrale sakekern plaasgevind. Die voorvalle het hoofsaaklik tussen 22:00 en 04:00 in die nag plaasgevind, wanneer oortreders voordeel uit die stiller ure trek.
-
Huis Wittekruin hou veiling
Die wynveiling is ‘n belangrike geldinsamelingsgeleentheid vir Huis Wittekruin, wat reeds sedert 1973 ‘n tuiste aan bejaarde inwoners bied.
-
Praise for young scientists
The fair featured 104 research projects, presented by 146 learners from Grades 4 to 12, as well as TVET students from NC(V) Levels 2 to 4.










