Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
-
‘Slim watermeters voordelig’
Van Wyk sê daar is skriftelike bewyse en tegniese voorbeelde wat die werking van hierdie slim watermeters demonstreer.
-
READER’S LETTER | Urgent intervention sought about policing
READER’S LETTER | Urgent intervention sought about policing
-
-
‘Valke-ondersoek’ vals sê Speaker
Olwene Daniels het op die vergadering, wat virtueel gehou is, beweer daar is “geen sodanige ondersoek deur die Valke nie” en dat dit bloot “‘n hype” is wat deur “‘n sekere politieke party” geskep word.
-
Veeldoelige Sentrum in White City bied sokkerkyk
Weskussers kan Donderdag 18 Junie by die Veeldoelige Sentrum in White City, Saldanha, saamtrek om Bafana Bafana se volgende FIFA-Wêreldbeker-groepwedstryd teen Tsjeggo-Slowakye te sien.
-
Donasie van hoedjies vir krieketklub
Tyremart Vredenburg het onlangs, in samewerking met Autozone Vredenburg, ‘n donasie van 25 hoedjies aan die St. Helenabaai-krieketklub oorhandig.
-
Sea Harvest Health Run here!
The Sea Harvest Foundation Health Run is set to take place this weekend on Saturday 20 June.
-
Vloedbeskadigde wyn te koop
Die sogenaamde “Bottles of Hope” is tydens die Wes-Kaapse vloede gered, en die opbrengs van die veldtog gaan direk aan Van Loveren om die wynplaas se herstel te ondersteun.
-
Kom sê jou sê oor dié projek
Kommer broei steeds oor ‘n omstrede multimiljardrandse brandstofaanleg en reuse-sonplaas wat by Hopefield beplan word. ‘n Openbare vergadering om die projek te bespreek, vind volgende week in die dorp plaas […]










