Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
Tito draai nie doekies om
Verbruikers sal volgende jaar effe verligting kry wanneer belasting op toegevoegde waarde (BTW) op witbroodmeel, wit koekmeel en sanitêre doekies opgehef word, het Tito Mboweni, die nuut aangestelde minister van finansies, Woensdag aangekondig.
-
Sea Harvest buys Ladismith Cheese
Sea Harvest, which produces frozen fish, has announced a deal to buy Ladismith Cheese for R527 million in cash.
-
The Village at LCE launched
The launch of Phase 1 of The Village at Langebaan Country Estate, a retirement and lifestyle development, was announced at a pre-launch event on 24 and 25 October.
-
Bredell to speak at state-of-the-Bay event
The annual open day of the Saldanha Bay Water Quality Forum Trust (SBWQFT) takes place on 26 October at the Athene Conference Hall, Club Mykonos.
-
Maak só jou spens lekker vol
Verbruikers verkeer op die oomblik weens die styging in petrolpryse en die verhoging van belasting op toegevoegde waarde (BTW) onder kwaai druk. Hier is ’n lys waarmee jy gerus jou spens kan vol maak as jy wil spaar:.
-
Syfers wys bruide raak haastig vir trou
Meer as vier uit tien huwelike in Suid-Afrika haal nie tien jaar nie.
-
Sakekamer moet op hoogte bly
Agter die skerms van die Weskus Sakekamer word daar hard gewerk om nuttige en relevante inligting aan hul lede te verskaf.
-
Velddrif moet ‘uit die boks dink’ vir sake
Chris van Niekerk, voorsitter van die Velddrif-sakekamer, het ’n kartonboks van die vloer opgetel en aan gaste in die Riviera Hotel gewys.
-
Groot planne vir Saldanha en Vredenburg
’n Opgeknapte, ekonomies gefokusde ontwikkelingsone is vir Saldanha op die horison met Vredenburg wat binnekort sal volg.
-
Document paves way for off-shore base
South Africa’s first dedicated and customised facility supporting offshore oil and gas activities will be introduced at the Port of Saldanha. This follows the conclusion of an agreement between Transnet National Ports Authority (TNPA) and Saldehco Pt


