Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
Wenke as jy jou motor wil inruil
Is dit nou tyd dat jy jou motor inruil vir ’n nuwe een? Marius Neethling van Santam sê dié proses is nie net ’n geval van gee een stel sleutels in en vat die nuwes nie.
-
-
Save – pay extra into your loan
When going through the process of drawing up a budget, it is always wise to put any extra cash towards increasing your monthly instalments on debt.
-
-
Beurtkrag wurg ook vir Jan Taks
Beurtkrag het die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) al miljarde aan verlore inkomste gekos, reken die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (Saica).
-
-
Coping with Easter costs
The Easter weekend is almost upon us, bringing with it long family lunches and short holiday getaways. It also means spending quite a bit of extra cash. Here is some advice.
-
-
Nog slegte nuus vir motoriste
Die pyn by die pomp gaan in April dalk nóg seerder wees as in Maart. Dis nou byna-byna seker dat petrol meer as R1 per liter duurder gaan word en diesel baie na daaraan.
-
Weskussers kan hier aanlyn leer
Die Instituut vir Sakebestuur (IBM) in Langebaan se Swemmerpark-kantoorpark bied geakkrediteerde aanlynkursusse wat Weskussers met sake-inligting kan bemagtig.







