Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
-
Jy is net so goed soos laaste skoot
Ná die markchaos van die eerste semester vanjaar is dit ironies dat Julie tradisioneel as nasionale spaarmaand beskou word. Julie is ook ’n baie gewilde maand op die plaaslike jagkalender.
-
Skryf in vir die Top-10
Inskrywings vir die 2022 FNB Sauvignon Blanc Suid-Afrika (SA) Top-10-kompetisie is nou oop. Die kultivarorganisasie Sauvignon Blanc Suid-Afrika bied hierdie gesaghebbende kompetisie vanjaar vir die sestiende keer aan.
-
Vrugte-inmaakfabriek spring snoeiskêr net-net vry
Die werk van 250 permanente werkers en 4 300 seisoenwerkers in die sagtevrugtebedryf is vir minstens nog ’n jaar veilig.
-
-
Leer van vroeg af oor geld
“Indien daar één spesifieke versoek is wat ek sou geuiter het toe ek nog jonk was, sou dit gewees het: ‘Help ons om geldvaardige jeug op te lei, Suid-Afrika.’.
-
‘Moenie bang wees vir resessie’
Ekonomiese verlangsaming is geneig om siklies te wees. Daarom is dit wys om voorbereid te wees wanneer ’n resessie gebeur.









