Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
Local fibre company to hold support day
The local internet service provider Zoom Fibre will be hosting a Support Day on Saturday 28 January from 10:00 to 13:00 at the Vredenburg Sports Field.
-
Met inflasie bly koerse hoog
Hoë inflasie, hoë rentekoerse, oorlog, natuurrampe, weghol-energiepryse en politieke drama het vanjaar die nuus oorheers en beleggers het uitermatige wisselvalligheid in hul beleggings-portefeuljes ervaar. Opbrengste was laag en veral aandelebelegge
-
Kyk na jou beleggingsfooi
As dit kom by die bestuur van beleggings, is verskeie aspekte binne beleggers se beheer, maar sommige is buite hul beheer – die beweging van die mark oor die korttermyn is iets wat buite ons beheer is.
-
-
Inflasie: Geen einde nog in sig
Soos die gesegde lui, “Tyd in die mark klop jou tydsberekening van die mark”. Ons wêreldekonomie is soos ’n skip in woelige waters. Ons het al die wysheid nodig wat ons kan versamel om die skip op koers te hou…
-
Entrepreneurs helped
Ten entrepreneurs received complimentary business start-up kits to expand their businesses.
-
Kosprys bly styg, al daal dieselprys
Die jongste indeks vir huishoudelike bekostigbaarheid deur die Pietermaritzburg- Economic Justice & Dignity-groep (PMBEJD) toon dat voedselpryse in Suid-Afrika aanhou styg ondanks laer brandstof- en wêreldwye voedselpryse.
-








