Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Noluvu Ludidi
-
Die Saldanhabaai Munisipaliteit se verkeersdienste het gereageer op ‘n besige einde-van-die-maand naweek.Daar was ‘n reeks enkelvoertuigongelukke wat aangemeld is tussen 21:00 op Sondag 1 Februarie en om 01:30 op Maandag […]
-
Die Demokratiese Alliansie (DA) het pas aangekondig dat André Truter, die Uitvoerende Burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM), uittree. Dié skok-aankondiging is deur Tertuis Simmers, die DA se Wes-Kaapse leier, in […]
-
In Diazville en Paternoster het die brande op Woensdag 28 Januarie plaasgevind en op Vredenburg twee dae tevore.
-
Om finaliste in Netwerk24 se Smaakmaker-kompetisie te wees, is ‘n groot eer vir die Weskussers Alecia van Zyl en Dawid Botha. Van Zyl is ‘n sprankelende gr.-1-onderwyseres by Laerskool Saldanha […]
-
“Die vuilste en treurigste plek wat daar is, en niemand doen moeite om iets daaraan te doen nie.” Só beskryf ‘n bekommerde inwoner Velddrif se munisipale vullis-stortings- terrein. Die Bergrivier-munisipali- […]
-
Die Malmesbury Koringboere het hul greep op die top van die Boland Promosie Wes‑liga verder verstewig met ’n indrukwekkende derde agtereenvolgende oorwinning. In ’n dominante vertoning op Wellington se Sportgronde […]
-
Toe Boland Krieket sy seuns en dogters skole krieket-spanne op 30 November aangekondig was die die verwagtine groot, maar die Boland keurders het nie besef dat die spanne bo die […]
-
A paragliding incident in Porterville turned tragic when a 57-year-old man from Britain lost his life.According to Tania Helfrich, district spokesperson for the West Coast policing district, the incident occurred […]
-
Kan ‘n ma nog seer hanteer? Só vra Shereen Williams, ’n ma van Vredenburg, haarself af, nadat haar seun, Sherman Williams (29), koelbloedig vermoor is.Die voorval het op Woensdag 14 […]
-
Die Salkoriane-atletiekklub het verlede jaar op Saterdag 6 Desember hul 35ste bestaansjaar gevier. Volgens Sakkie Mentoor, voorsitter van die klub was dit met groot afwagting en opgewondenheid toe die saal […]










