Andrea Opperman, ’n gr. 10-leerder aan die Hoërskool Hopefield, het van Donderdag 11 tot Saterdag 13 April by die Clanwilliam-perdeskou-ekspo op die perd Caesar (Annarine van Eeden se pragtige swart vlaamperd) deelgeneem.

Hulle het baie goed gevaar en Andrea is onder meer as die grootkampioen in die stap/draf-klas en Reserwe 3-gang-kampioen gekroon. 

perderuiter

Andrea Opperman op Ceaser.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article