Die o.15-rugbyspelers van die Hoërskool Vredenburg het bewys dat harde werk beloon word en het onlangs die Hoërskool Fairmont van Durbanville 19-5 geklop. Hulle het in hul nuwe rugbytruie, geborg deur Weskus Mall, met trots en gees gespeel. Die skool meen die kampioene het vasberadenheid getoon en bedank almal vir hul ongelooflike ondersteuning. Bo is die Hoërskool Vredenburg se o.15-rugbyspan.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article