Marchell Fourie van Lewis Saldanha het op Donderdag 13 Maart aan Henk en Annelie Steyn van Mumtaz- akademie kombuistoestelle ter waarde van meer as R25 000 oorhandig vir die nuwe tak wat Mumtaz in Saldanha oopmaak. Mumtaz is verstom oor die genade en seën wat hulle ontvang en is baie dankbaar vir Marchell, ook vir Lewis Saldanha se hulp. Van links is Henk Steyn (direkteur van Mumtaz), Marchell Fourie (bestuurder van Lewis Saldanha) en Annelie Steyn (skoolhoof van Mumtaz).

Kombuistoerusting aan skool geskenk

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article