Twee junior spelers van Langebaan is onlangs gekies om Boland by die SA Junior rolbalkam­pioenskap in Bloemfontein te gaan verteenwoordig. Dié kampioenskap vind van 28 Maart tot 1 April plaas. By die spelers is Carrol Stemmet (afrigter: LCE), Raquel Mack (LCE-rolbalklub), Jade Kruger (Lagoon-rolbalklub) en Tertius Loubser (afrigter: Lagoon-rolbalklub). Agter staan Leon Meyer (president van Weskus-rolbal).Foto:


Jonk maar gereed . . .

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article