Die Velddrif-jukskeiklub se jukskeibane is onlangs voltooi. Die klub is baie trots op sy vier nuwe bane by die plaaslike sportterrein. Hulle nooi alle belangstellendes om by die klub aan te sluit. Spelers van 10 tot 90 jaar is almal welkom. Bel Jurie de Wit by 072 677 8155 of Esther Hayes 082 454 5905 vir nog inligting.

Nuwe Velddrif-jukskeibaan reg vir jonk en oud

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article