In voorverlede week se berig oor die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) se voorgestelde tariewe vir die nuwe finansiële jaar, is daar genoem dat water met 4% styg.

Dit verwys slegs na die waterbeskik­baarheidsfooi wat met ’n paar rand opgaan. Die watergebruikfooi styg 0%.

“Dit is nou al die tweede jaar in ’n ry wat goeie bestuur dit toelaat om onveranderd te bly,” sê André Truter, burgemeester van die SBM.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article