Polisiebeamptes van Saldanha by die seremonie waar hulle nuwe range ontvang het.

Nuwe range oorhandig


Verskeie polisiebeamptes in die Weskus-polisiedistrik is Vrydag 11 November by drie sentrale polisiekantore – Saldanha, Moorreesburg en Citrusdal – bevorder.

Die range is op drie seremonies by die onderskeie polisiekantore deur onder andere die bevelvoerder van die Weskusdistrik, genl.maj. Sizakhele William Dyantyi, aan al die trotse beamptes oorhandig. Name en range van individue in foto’s kon nie betyds voor druktyd bevestig word nie.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article