Die Koelkamers bring jou die alom beminde legendariese Afrikaanse musikant Valiant Swart, ’n puik liedjieskrywer met ’n sensitiewe aanvoeling vir die lewe vir ’n Moedersdag-naweek soos nooit tevore nie. Twee vertonings word aangebied – op Saterdag 13 Mei om 17:00 en Sondag 14 Mei om 12:00. Kaartjies kos tussen R138 en R276. Besoek www.diekoelkamers.com vir besprekings.


Valiant Swart kom sing op Moedersdag-naweek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article