Leerders van die Hoërskool Piketberg het aan die Wes-Boland-eisteddfod se nuwe afdeling, handskrif, deelgeneem. Die skool is baie trots op hul prestasies. Agter: Steven Abner, Adriaan Basson, Emyiah Farmer, Mia de Vries en Gracean Cloete. Voor: Christelle van Onselen, Helen Fox, Malika van Rooy en Johnethe Muller. Afwesig: Lizbé Smit.Foto:


Dié leerders kan mooi skryf!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article