Polisie waarsku oor slenters van vals inbellers

Polisie waarsku oor slenters van vals inbellers


Die polisie waarsku weer eens Weskussers om nie op enige oproepe te reageer waar die beller vra dat lugtyd gekoop moet word alvorens ’n “geskenk” bekom kan word nie.

Kapt. Tania Helfrich, woordvoerder vir die Weskus-polisiedistrik, benadruk ook dat mense geensins moet reageer op oproepe waarin die persoon hom/haar voordoen as ’n polisiebeampte of bankamptenaar nie.

“As dit te goed is om waar te wees, dan is dit bes moontlik so,” het sy gesê.

NovaNews WhatsApp channel QR code
Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 August 2026
    Weslander E-Edition – 13 August 2026

Gift this article