Altesaam 41 inwoners van Elandsbaai het uit hul gemaksone gekom en aan die “Paspoort na Sukses”-kursus by Engelbrecht Primêre Skool deelgeneem. Die kursus het inwoners die geleentheid gegee om ’n beter toekoms vir hulself te vestig. Die kursus is saamgestel deur Retha Els, ’n bekende sielkundige en die eienaar van die Culture of Brave Academy. Dit is aangebied deur Annette Gilham, bygestaan deur Theunis Bredenhand. Almal wat die opleiding bygewoon het, het ’n sertifikaat ontvang.Foto:


Paspoort na Sukses

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article