Juffrou Rozanne Steenkamp van Diazville Primêre Skool het Vrydag 3 November ’n erkenning vir onderrig in Lewensoriëntering by die jaarlikse Onderrigtoekennings in Lewensoriëntering ontvang. Steenkamp sê dit was ’n besonderse eer vir die skool en vir haar.


Juffrou beloon

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article