Juffrou Julien Abrahams, gr. 2-onderwyser by Eden Primêr, het onlangs ná 39 jaar in die onderwys uitgetree. Dit is met ’n “mooi hart en goeie herinneringe” van die skool dat sy Eden groet. Die skool en personeel wens haar ’n genotvolle aftrede toe.


Juffrou groet

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article