Ná byna vier dekades by Eden Primêr groet juffrou Gwendolene Sauls. Sy het uitgetree ná 36 jaar en was ’n graad 1-opvoeder wat baie bemind was onder haar leerders, ouers en kollegas. Die skoolgemeenskap wens haar ’n rustige aftrede toe en bedank haar vir uitstekende diens aan die skool.

Juffrou groet Eden

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article