Hiermee wil ek graag my dankbaarheid uitspreek aan die man en vrou wat my Saterdag (27 Julie) op die Vredenburg-Velddrif-pad in stormagtige weer hulp aangebied het. U hulp is opreg waardeer. Die Here seën u vrylik.


Fietsryer van St. Helenabaai

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article