Verteenwoordigers van die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Weskus-distrik en Laaiplek-polisiekantoor, personeel van die Militêre Akademie in Saldanha asook personeel van die departement van korrektiewe dienste, die verkeersafdeling, natuurbewaring, Velddrif se buurtwagte asook oud-polisiebeamptes en -weermaglede is Sondag 23 Februarie spesiaal by die NG Kerk Velddrif vereer. Ds. Elize Stander het by die jaarlikse Magtediens die Here se seën oor die lede van die verskillende veiligheidsmagte en hul families uitgespreek in ’n roerende erediens.Foto: Sebastiaan Stander


Veiligheidsmagte bedank by spesiale erediens in Velddrif

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article