‘n Oulap se rooi…

Sowat R2 000 se tamaties is in Jane Phiri (27) se huis in Mandelapark,             Lutzville, gevind.
Sowat R2 000 se tamaties is Woensdagaand (3 Junie) in Jane Phiri (27) se huis in Mandelapark, Lutzville, gevind. Sy kon geen redelike verduideliking gee oor waar sy die tamaties gekry het nie. Haar hofverskyning was reeds Donderdag 4 Junie vir die besit van vermoedelik gesteelde goedere en ook omdat sy onwettig in die land is. Foto: SA Polisie

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article