Hoërskool Vredenburg wil graag sy hartlike dank uitspreek aan die span by die Ipic-winkelsentrum Vredenburg vir die vrygewige borgskap van splinternuwe hokkietasse aan die seuns se eerstehokkiespan. “Julle ondersteuning beteken soveel vir ons spelers en skoolgemeenskap. Die seuns is ongelooflik trots en opgewonde om beide Vredenburg Hoërskool en die Ipic-handelsmerk op en van die veld af te verteenwoordig. Dankie dat julle in ons leerders belê, skoolsport aanmoedig en ons help om Burgie-trots en uitnemendheid te bou.”

Skool bedank borg

IPIC-winkelsentrum help bou Burgie-trots met skenking

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article