Die Junior Landbouverenigingspan van die Hoërskool Piketberg het die Goergap-boerdery besoek. Hulle het meer geleer oor hoe ‘n aartappel-pakstoor werk en hoe dit bestuur word, die meganika van aartappeluithalers en trekkers bestudeer, hulle het self suurlemoene gepluk, verskeie grootwild gesien en die dag heerlik met ‘n vleisbraaiery afgesluit. Die skool bedank Goergap vir die besonderse ervaring.

Junior Landbouvereniging besoek boerdery

Jong landbouleerders besoek Goergap-boerdery

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 28 May 2026
    Weslander E-Edition – 28 May 2026

Gift this article