Steynville Primêre Skool se loopbaanklub het onlangs byeengekom. Volgens die skool is die dié loopbaanklub meer as net ‘n klub — “dit is ‘n plek waar drome groei, talente ontdek word en leerders begin glo in die mooi toekoms wat vir hulle wag. Hier leer ons kinders dat elke droom geldig is en dat harde werk, deursettingsvermoë en selfgeloof die sleutel tot sukses is. Elke leerder dra ‘n unieke potensiaal binne hom of haar, en die loopbaanklub help om daardie lig helderder te laat skyn.” Die skool bedank ook graag vir Laurencia van Neel en ds. Janine Williams wat ‘n praatjie met die leerders gehad het.

‘Loopbaanklub ‘n plek van groei’

Steynville Primêr-loopbaanklub help groot drome waar word

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 28 May 2026
    Weslander E-Edition – 28 May 2026

Gift this article