Tyremart Vredenburg het onlangs, in samewerking met Autozone Vredenburg, ‘n donasie van 25 hoedjies aan die St. Helenabaai-krieketklub oorhandig as deel van hul betrokkenheid by die plaaslike gemeenskap. Bo staan Riaan Potgieter (Tyremart Vredenburg), Nolan Khana (St. Helenabaai-krieketklub) en Craig Willemse (Autozone Vredenburg) tydens die oorhandiging van die donasie.

Besighede maak skenking

Donasie van hoedjies vir krieketklub

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 28 May 2026
    Weslander E-Edition – 28 May 2026

Gift this article