Bikers looking for books:
Thank you Mama Mile Foundation for your blessed and successful book drive. Grace, mercy and peace from God the Father and His Son Jesus Christ to the MC of Meeulanders Motorbike Club, Sharon, and everybody who contributed to this blessed initiative. God bless you. – Tiny
Hopefield-man vermis:
Hy is op Maandag 2 Maart na die plaas toe om sy werk terug te kry, maar het nooit teruggekeer nie. Net die stuk; laat ‘n mens net wonder. – Thessa Mulder
Hoop hy word gevind. – Voni Blake
So sad. – Susan Gordon
Spaarwieldiewe:
Now my question is – where is law enforcement? Why are we paying taxes? They get a salary, but it is not earned! They are nowhere to be seen! – Alan Barrett
My spare wheel also stolen from a Suzuki. It is according to Suzuki a regular activity for a few months. – Johanna Gous
Jongman van White City, Saldanha, sterf onverwags:
Innige meegevoel aan die bedroefde familie. Mag God julle versterk en vertroos in julle tyd van rou. – Rozanne Lazarus
What happened? It’s my home town, and he’s still young. It’s so sad. – Tania Maarman
Sterkte aan die familie. – Bernard Wilsnach
Kleuter oorleef nag in bos:
Baie dankie, Jesus – die seuntjie is veilig waar hy hoort. – Merinda Arendse
Dit was net die Here alleen. Baie baie dankie Vader vir U beskerming. Daar is ‘n lewendige bewys dat God ‘n werklikheid is. Die klop op haar skouer was die Here om jou kop in die rigting te draai waar hy aankom. Dankie Here! U is waardig om geloof en geprys te word. – Odille Rumay
Dankie; hy’s veilig gevind, maar ons as ouers moet versigtig wees om tieners met babas te vertrou; hulle is baie vergeetagtig. – Jacqueline Jantjies
Bly hy is veilig terug by die huis. – Charne August


