Spaarwieldiewe in Vredenburg teiken S-Presso’s en Kwids:
Deel van statistieke. Helder oordag in Hoofstraat, Vredenburg, is ons spaarwiel gesteel. Glad ‘n vrees om voertuig êrens geparkeer te los. – TY Segrys
Buffel die worshond veilig tuis:
Jinne, as ou Buffel net kon praat! So dankbaar saam met julle! Vanaand slaap hy warm! – Lizl Ryan
So glad he’s back, thank goodness all our thoughts are with you through this great news of him being found. – Fern Murray
Jammer hy het nie ‘n kameratjie aangehad nie. – Njanet Coetzee
Such such good news. – Barbara Allan
Oh, wonderful, that’s great news; so glad to hear that he is safe and back home, best keep your eyes op him constantly so he doesn’t decide to go venturing off again.
You must be so relieved, must say I am too. – Gillian Duncan
Oeps…en daar is dit winter innie Weskus:
Eina, pappie. Dit het nogal al die Weskusmense wat winterseisoen ken onkant betrap. Ons het iewers in Junie winter en die swaar reën verwag. Nou is als sommer omgeswaai. Sommer “HerfsWinter”.
Ons hoop mense in die Wes-Kaap en Weskus oorleef die onvoorspelbare tyd in ons lewe met die weer. – Solomons WI
Ek’s mal oor winter. Alhoewel, dis nou eers herfs. – Morné Goosen
Mooi geskryf dankie. Ja nee, ek was moeg vir somer, veral daai week toe ons baie naby aan die hel was. Ek het daar en dan finaal besluit ek’s ‘n wintermens, want regtig, dis koud, maar knus en lekker! – Erika Greeff



