Drie van Cubs Karate se lede het op Saterdag 14 Maart onder leiding van die sensei Lehan Brand aan die World Shotokan- karate federation in die Langebaan-karate-sentrum se jaarlikse Rittel Champs in Saldanha deelgeneem. Die karateka het die ervaring baie geniet en elkeen met ‘n medalje weggestap. Op die foto links is Liam Katzke, sensei Brand, Adriaan Stander en Alaska Duvenhage.

Jonges skitter

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article