Diazville Primêr het onlangs tydens ‘n byeenkoms die waarde van eerlikheid bespreek. Die gr.-3- onderwysers het ‘n betekenisvolle boodskap met die leerders gedeel, wat gefokus het op die belangrikheid daarvan om in ons daaglikse lewe eerlik te wees. Die skool bedank die onderwysers vir die geseënde boodskap en leiding. “Ons wil ook graag ons leerders bedank dat hulle so aandag gee en soveel respek tydens die byeenkoms getoon het,” voeg die skool by.

Wees eerlik!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 7 May 2026
    Weslander E-Edition – 7 May 2026

Gift this article