Die pragtige sonsondergang oor die waters van Langebaan is vasgevang teen 19:17 op Woensdag 25 Februarie. Lesers word uitgenooi om hul mooi Weskusfoto’s na weslander@novusmedia.co.za te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees. Foto: Junius Minnaar

Son sak oor die hawe

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article