Atlete van die Weskusskool in Saldanha neem vandag (Donderdag 26 Februarie) aan die Boland-kampioen- skap deel. Daarna word die Bolandspan gekies, met dié span wat op Vrydag 13 Maart op Coetzenburg in Stellenbosch aan die Wes-Kaapse kampioenskap sal deelneem.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article