Die Hoërskool Piketberg is baie trots op Malika van Rooy (bo) wat Unisa se gr.1-musiekeksamen met 72% geslaag het, met eervolle vermelding. Die skool is ook trots op Klaradyn Strydom wat die gr.2-musiekeksamen met 83% geslaag het, met lof. Hul puik prestasies getuig van deursettingsvermoë, toewyding en ‘n ware liefde vir musiek.

Liefde vir musiek dryf leerders

Klaradyn Strydom

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article