Die raadslid Paul Strauss het die tussenverkiesing in wyk 4 van die Cederberg-munisipaliteit die afgelope Dinsdag (3 Februarie) vir die DA gewen. Die voorheen ANC-beheerde wyk sluit Elandsbaai en Graafwater in. Volgens die onafhanklike verkiesingskommissie (OVK) het Strauss die setel met 35.03% van die totale stemme gewen. Die opkoms van kiesers was 54.06%.

ANC staan wyk aan DA af

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article