Voorkom dat jy ’n slagoffer van aanlyn bedrog word.

Wenke vir veiligheid oor komende feestyd


Letitia van Zyl-Schultz

Adjudant Offisier Adele Visser, waarnemende bevelvoerder van die Laaiplek-polisie, het die gemeenskap gewaarsku teen bedrog wat kommerwekkend toeneem en gesê mense moet nie sommer enige skakels op hul selfoon of rekenaar oopmaak nie.

“Bedrog in al sy vorme neem toe en veral ons senior burgers word geteiken,” sê sy en deel ook ‘n paar veiligheidswenke wat inwoners moet toepas, veral oor die feestyd:

• Hou jou geliefdes ingelig oor jou doen en late – onthou, veiligheid begin by jou huis;

• Werk saam met die GPF, buurtwag en bure en vertel hulle as jy weggaan;

• Meld enige inligting oor ongeruimdhede by die polisie aan; en

• Vat hande en hou die dorp en strande oor die feestyd veilig.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article