Inwoners van Redelinghuys het op Woensdag 17 September by die Sandveld-gallery in Redelinghuys die voorreg gehad om die dag saam met die skrywer Maren Bodenstein deur te bring. Bodenstein het oor haar nuutste boek, The sinner’s bench, gepraat. Die Sandveld-gallery se deure is twee jaar gelede geopen met die doel om plaaslike kunstenaars se werk aan besoekers bekend te stel. Elmie Smit en Mel Burger, die kurators van die Sandveld Gallery, wou graag ‘n plek vir kuns, kultuur en leefstyl skep.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article