Vroue uitgenooi na The Daily op 9 Augustus

9 August 2025 @ 10:00

Kom kry op Vrouedag 9 Augustus’n “brandstofinsputing” vir jou vrouehart om 10:00 by The Daily Coffee Café. Ligte verversings sal voorsien word. Skakel 022 703 6900 vir nog inligting.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article