‘n Groep landloopatlete van Diazville Primêre Skool het na die Boland-landloopkampioenskap deurgedring, wat op Saterdag 9 Augustus by Dal Josafat gaan plaasvind. Die skool is baie trots op dié atlete.

Landlopers gaan in Paarl deelneem

‘n Groep landloopatlete van Diazville Primêre Skool het na die Boland-landloopkampioenskap deurgedring, wat op Saterdag 9 Augustus by Dal Josafat gaan plaasvind. Die skool is baie trots op dié atlete.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article