Chamielo speel in o.13-Cravenweek

Chamielo Smith, ‘n leerder aan Eden Primêre Skool, het die afgelope skoolvakansie aan die Boland-o.13-Cravenweek-toernooi deelgeneem. Die skool bedank sy borge, PadlangsZA en Cupido Welding and Fabrication, wat in die opheffing van die jeug deur sport en onderwys glo, asook dat Smith se borgskap hul voortgesette verbintenis weerspeël om terug te gee en in die toekoms van hul gemeenskap te belê. By die talentvolle Smith (middel) is sy afrigter, Macneil Baron (links), en die skoolhoof , Robert Blaauw (regs).

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article