Man kry lewenslange tronkstraf vir moord op vrou 15 jaar gelede: Daar is darem nog regverdigheid in die lewe. Dankie daarvoor. – Janet Antha

Maak nie saak hoe lank dit neem nie, jy het moord gepleeg. Boet vir jou dade. – Renelle Daniels

Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn gaan in Augustus teen hul skuldigbevinding en vonnis appelleer: Verleng hul straf. Dis wat hulle toekom. Wat wil hulle buite kom maak? Hulle weier om te sê waar Joshlin is. Julle het self jul vryheid verruil vir die tronk. – Sanna Gelderblom

Waantoe veg die vrou nou nog? Niemand sal haar weer aanvaar in die gemeenskap nie. Laat sy sit. As sy ‘n gewete het, sal sy haar straf aanvaar, want dis wat sy verdien. – Zenobia Steenkamp

Vonnis moet sommer verleng word, sit tot Joshlin gevind word. – Lorette Pheiffer

Vulnerable elderly stand in cold and rain at Sassa Vredenburg offices: Similar situation with the card change earlier this year, no shade, blistering sun. Saw lots of people with sunburn. When I asked for a chair for an elderly person (at Shoprite), they said they removed all chairs because someone broke one the previous day. So no shade and no chairs and now this. – Chrisna Ribeiro

Vredenburg verval nou vinnig. Staatshospitaal, Sassa- kantoor, Binnelandse Sake-kantore en dis daagliks erger. – Ben Strydom

Ek is so bly hierdie onderwerp word geopper! Dis absoluut net pateties dat mense so vroeg so in die koue moet wag. Wat van die mense se gesondheid en veiligheid? – Josephine De Gracia Rooi

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article